Hoërskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek

VOSSIE-WEES BEGIN HIER!

"Dis 'n skool van kleure en klank, dis 'n plek van oorvloed en dank, dis 'n familie waar almal na strewe".

Dis 'n plek waar ons rigting vind in die son.
Dis 'n plek van respek en lojaliteit.
Dis 'n plek waar ons streef na uitnemendheid.
Dis 'n plek waar elkeen gelukkig is.
Dis 'n plek waar jy behoort.
Dis 'n plek van hoop en 'n positiewe lewensbeskouing.

Hier vind jy die holte vir jou voet.
Where we walk with our hearts.
Onder die bergvlam is ons roepstem diep gewortel.
Ons is familie.
Ons is Die Hoërskool Ben Vorster!

#stadsgeleenthedemetplattelandsewaardes
Skakel Ons
t: +27 (0)15 307 4490
[javascript protected email address]
Visie/Missie & Waardes
Ons Visie
“Wees uniek in die strewe na jou uitnemendheid”.

Ons Missie
Om 'n unike individu ten volle toe te rus met kennis, geestelike waardes en lewenswaardes sodat hy of sy met
selfvertroue, eerlikheid en verdraagsaamheid ‘n positiewe bydrae tot ‘n diverse en dinamiese samelewing kan lewer.
Omsendbrief vir Ouers
Uit die hoof se pen is 'n weeklikse oueromsendbrief wat alle akademiese, sport, sosiale, kulturele en ander belangrike nuusgebeure en inligting bevat. Laai gerus u oueromsendbrief af of lees dit aanlyn.
Prospektus
Die prospektus bied alle inligting waarna u soek! Daar is 'n wye verskeidenheid vakke, sportsoorte en sosiale gebeurtenisse. Vind hier uit hoekom dit die skool is van uitnemendheid.
Opkomende Datums
SKOLE SLUIT / SCHOOLS CLOSE
13
Des
2023
Nuutste Dokumente
Oueromsendbrief 9 04/2024
12
Apr
2024
Parents Circular 9 04/2024
12
Apr
2024
Oueromsendbrief 8 03/2024
15
Mrt
2024
Parents Circular 8 03/2024
15
Mrt
2024
Oueromsendbrief 7 03/2024
08
Mrt
2024
Parents Circular 7 03/2024
08
Mrt
2024
Oueromsendbrief 6 03/2024
01
Mrt
2024
Parents Circular 6 03/2024
01
Mrt
2024
Oueromsendbrief 5 02/2024
23
Feb
2024
Parents Circular 5 02/2024
23
Feb
2024